Complete yearly checkup (babies and older patients)
ECG’s
Blood Tests
Pap Smears
Minor surgical procedures (joining of lacerations, removal of moles, drain of abcesses, biopsy of scars, freezing (cryotherapy) of warts
And much more!
Dienste
Volledige jaarlikse ondersoeke (van pasgebore babas, tot bejaarde pasiënte)
EKG’s (rustend & stres)
Bloedtoetse (roetine en ander)
Papsmere
Klein chirurgiese prosedures, bv. Hegting van laserasies, uitsny van moesies, drein van absesse, biopsies van klein letsels, vries (krioterapie) van vratte, en nog baie meer!